Landbouweekblad

Produksiestelsels nuwe tegniese bestuurder se kos

Met die klem deesdae op die verbetering van diereproduksie deur die gebruik van voerbymiddels of alternatiewe bestanddele, terwyl winsgewendheid steeds gehandhaaf word, is dit noodsaaklik vir boere om op die hoogte te wees van nuwe neigings.

Vanuit Potchefstroom in Noordwes, waar sy gesetel is, vertel Grimsell meer oor haar nuwe werk, haarself en wat in die voerbedryf aan die gang is .

Waar kom jou belangstelling in dierevoeding vandaan?

Tydens my voorgraadse studie aan die Universiteit van Pretoria is ek blootgestel aan die kompleksiteit van dierevoeding. Dit het my belangstelling geprikkel om my meestersgraad in dierevoeding te voltooi.

Wat maak jou opgewonde oor hierdie veld en wat interesseer jou die meeste oor moderne voerprogramme vir diere?

Ek raak opgewonde oor produksiestelsels wat gebruik word

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related