SARIE

Vlam

Toe Sollie op die stoep uitstap, sit Petunia Moraleng plat op haar bas op die boonste trap. Sy masseer m steeds haar linkerknie en haar gesig vertrek dramaties van pyn toe sy Sollie gewaar.

“Kom hulle reg?” vra sy floutjies.

“Soort van,” glimlag Sollie. “Nati het iemand genoem by wie ek graag ’n verklaring wil afneem. Aretha se agent hier in Parys? Dit wil voorkom asof hy na haar sakebelange omgesien het. En dan dalk haar dokter.”

“Die agent se kantoor is op die dorp,” antwoord Petunia moeg.

Sy wuif vir DVD wat in die skadu van die bouval staan en rondtrippel. Hy kom met ’n waterbottel aangedraf. Ná ’n lang sluk praat sy weer.

“Sy naam is Bertram Barendse. Daar is reeds ’n verklaring van hom geneem, sersant, dis in die SAPS 13. Die dokter weet ek nie van nie.”

“ Ek verstaan die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE7 min read
‘My Ma Het Ons Nooit Weer Kom Haal’
Terry Steenhuisen onthou dit so goed asof dit gister gebeur het. Sy was nege jaar oud. Dit was Vrydag, ’n verpligte “uit-naweek” by die kosskool. Sy het met haar tassie by die venster gesit en uitgekyk vir haar ma. Die motors het gekom en gegaan, maa
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related