ONS HUIS VIR WERK EN SPEEL
TOE hy onlangs in ’n winkelsentrum besef ’n vreemdeling herken sy sanger-pa, wou die negejarige Simeon Winckler weet: “Toe Pa nog famous was, het girls Pa gestop om foto’s saam met jou te neem?” Maar al reken die middelste van sy drie seuns dalk nie so nie, is Heinz Winckler steeds ’n bekende gesig en naam vir musiekliefhebbers wat hom as Suid-Afrika se heel eerste Idols-wenner onthou.
Dit is 20 jaar ná sy Idols-oorwinning in 2002, en al het Heinz in die jare daarna verskeie hoofstroommusiekalbums uitgereik, het hy die “glamour, fame en lights” van die kommersiële musiek- bedryf, soos hy dit stel, ’n paar jaar gelede vaarwel toegeroep om hom op ’n Christelike musiekbediening toe te spits.
Vir hom en sy vrou, Aletté-Johanni, was
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days