Kuier

VIND JOU WONDERWERK

’n Goeie vriend bel my onlangs en vertel dat sy pa slegte nuus van die dokter ontvang het.“Julle moet asseblief bid vir ’n wonderwerk,”sê hy.

Niks kan ons ooit regtig voorberei om sulke nuus te ontvang nie. Ons voel dan magteloos, begin desperaat na ’n uitkoms soek, wil verby die realiteit kyk en hoop op die moontlikheid dat dinge tog anders sal verloop. Ek dink baie van ons het sedert die begin van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Vra Dr. Jolene
HET EK TE VEEL KORTISOL? Dokter, ek is 48 en het die afgelope tyd baie artikels gelees oor wat gebeur as die liggaam ‘n oormaat van die streshormoon kortisol het. As ek so oor die simptome lees, klink dit of ek daarmee sukkel. Hoe weet ek of dit Cush
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my

Related