Niemand staan in dié boere se pad nie
Feb 25, 2022
3 minutes
FOTO: BOULUST-BOERDERY
Limpopo-grensboere se buitebande hou die helfte van die veronderstelde gebruikstyd – soms selfs minder. Voertuie kry skade, en daar is selfs lewensverlies. “Swak paaie waarop ons ons produkte na die markte moet vervoer, besorg ons groot hoofbrekens. Net mooi oral is slaggate wat bande en voertuie beskadig,” sê mnr. Petrus (Vere) van der Walt van Koedoesrand.
Veral die teerpad langs sy plaas is só vol slaggate dat hy gereeld self grond bo-oor moet skraap om dit rybaar te maak.
Van der Walt en sy vrou, Hannelie, boer op die plaas
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days