Avontuur Afrika

Pretoriuskop - oud, maar nog nie koud!

Naas Berg-en-Dal is Pretoriuskop een van die naaste ruskampe aan Johannesburg of Pretoria. As jy vroeg op ‘n Vrydag in die pad val en deur die Malelane-hek ry, is dié ruskamp ideaal vir ‘n vinnige heen-en-weertjie uit die stad.

Jy gaan egter moet reg wees om redelik laat Sondagaand tuis te kom, maar soos Natasha altyd sê: “Die naweek is eers verby as Derek Watts jou verwelkom by die jongste episode van Carte Blanche!” Moet egter nie mislei word deur die Numbi/Phabeni-hek roetes wat weliswaar op die kaart soos kortpad lyk nie – dié roetes neem jou deur die platteland, wat met menige inwoners wat terugkeer huistoe op ‘n Sondag, nogal erg besig kan raak.

Pretoriouskop is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika4 min read
Gesels>> SAAM
Ek is al vir jare ‘n 4x4-eienaar, maar wil my eerste oorgrens-landreis aanpak. Wat is die belangrikste herwinningstoerusting wat jy nodig het? – Wessel Odendaal. Ons uitgewer, Anton Willemse, het al talle landreis-toere in verskeie voertuie voltooi.

Related