Landbouweekblad

DIE VONK VIR DIE VLAM VAN VERANDERING

Dit was egter net twee weke ná die traumatiese gebeure met my broer en die vloed dat ek ’n oproep van my pa gekry het: “Kosie, julle moet huis toe kom, hier het ’n vreeslike ding gebeur! Daar is by julle huis op die plaas ingebreek en groot verwoesting is gesaai. Maar dit is nie al nie – hulle het toegang tot die skuur gekry en al jou werktuie is vernietig!”

By ons terugkeer blyk dit dat een van die plaaswerkers se seun, Simon Jaars, en twee van sy vriende vir die inbraak verantwoordelik was en die verwoesting aangerig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related