Op haar kop
Kan jy glo, die stoute Jackie wat bedryfsekonomie byna gedruip het, is nou ’n bekende kunstenaar en sakevrou, sê Jacqueline Chantler laggend oor haarself terwyl ons met ’n video-oproep gesels.
Dié donkerkopvrou met die bloedrooi naels en hoepeloorringe is die kreatiewe en sakebrein van Kop, ’n onderneming in George wat doodgewone bees- en wildskedels in asemrowende kunswerke omtower. Dit hang nie net teen mure reg oor Suid-Afrika nie, maar ook in Noorweë, Italië, Duitsland en Bermuda.
“Ek het nog altyd hier ’n bietjie geverf, daar ’n bietjie geteken, en nou het dié plan van my eintlik baie goed uitgewerk.”
Jacqueline, of Jackie, soos mense haar noem, het nie juis op skool daarvan gehou om te leer nie en nog minder om voorgesê te word (“ek is maar ’n bietjie ), maar sy was
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days