VERRASSING TUSSEN DIE VYGIES
Feb 04, 2022
2 minutes
DINE BOWEN
Wat ’n verrassing toe ons tussen Haarlem en Misgund in die Langkloof stilhou. Roete 62 word skielik onderbreek en die lang rit in die enkelkajuitbakkie opgevrolik deur iets wat ons tegelykertyd raaksien: Voor ’n eenvoudige huisie groei plate vygies wat so raak-raak aan die teerpad op die grens tussen die Wes-Kaap en die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days