Huisgenoot

KLEIN BEGIN, GROOT GEWIN

DIS die feestyd! Tyd vir son, see, uitspan en… bords-peletjies.

In duisende huise kuier families en vriende hierdie tyd van die jaar saam rondom daardie speelborde wat geslag op geslag vreugde bring.

Boonop het dié speletjies die afgelope byna twee jaar selfs meer aandag gekry as voorheen omdat dit dikwels afleiding en vermaak moes help skep toe die inperkings weens die pandemie ons dikwels tuis laat boer het. En wanneer beurtkrag ons skerms afsit, is bordspeletjies ’n uitstekende tydverdryf.

Maar waar kom van die grootste treffers in ons speletjielaaie vandaan? Huisgenoot kyk na die stories agter ’n paar van daardie immergroen huismaats.

SCRABBLE

Alfred Butts, ’n werklose argitek, het dié bordspel in 1933 gedurende die Groot Depressie bedink. Hy het gewilde speletjies ontleed en in drie kategorieë verdeel – skuifspeletjies soos skaak,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related