Huisgenoot

HOEVEEL PUNTE TEL VERNUWING?*

AS JY en jou mense al om ’n Scrabblebord gesit het, sal jy weet: Daar’s min dinge waaroor ’n mens so kan redekawel soos oor of dié woord of daai afkorting toelaatbaar is. En as die letters eers Q, Z, J, X en K is. Die hemel behoed jou … En net so word die samesyn ’n slagveld.

Dit blyk selfs die vervaardigers van Scrabble dink daar’s plek vir ’n “minder kompeterende” weergawe, want om die spel se 75ste bestaansjaar te vier, het die verspreider Mattel ’n nuwe, dubbelkantige weergawe van die bord bekendgestel. Die oorspronklike Scrabble-bord is aan die een kant, en die nuwe speletjie, Scrabble Together, aan die ander kant.

Dis ontwerp om aanklank te vind by Gen Z-spelers en mense wat die klassieke Scrabble intimiderend vind, sê die skeppers. Dit bevat hulpkaarte, dit het ’n eenvoudiger puntestelsel, dis vinniger om te speel,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related