Huisgenoot

MY HARTSEER NOG IN ’N SPEKBOOM

JARE lank was die feestyd altyd ’n spesiale tyd van die jaar vir haar – die mooi, gelukkige dae ná die bedrywige jaar.

Sandi Schultz en haar man, Laszlo Bene, sou in hul kar klim en ver weg van die Goudstad se gedreun ry. Hulle sou na die natuurskoon van die Magaliesberge vlug, waar hulle hand aan hand onder die Hoëveldse somerson sou uitspan.

Dan het hulle saam met vriende feesgevier, aangesit vir heerlike etes en ’n glas wyn geskink vir ’n heildronk op die ou en die nuwe jaar. Dit was tradisie; altyd iets om na uit te sien.

Maar vir haar sal hierdie Kersfees anders wees, vertel die aktrise. En dié keer is sy voorbereid op die gemengde gevoelens wat die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Jou Regte In ’n Saamwoonverhouding
1 Wat is ’n saamwoonverhouding? Dit is as jy en jou lewensmaat elke aspek van jul lewe – soos verblyf, finansies en huishoudelike verantwoordelikhede – deel, maar nie getroud of in ’n burgerlike vennootskap is nie, sê Danielle Mylie van die regsfirma
Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot1 min read
Fiks En Vrolik In Mauritius
DIS maklik om goed te voel as jy op Mauritius vakansie hou – maar dis nie ál rede vir daardie glimlag op die aanbieder HENCK CONREY se bakkies nie. Henck, die aanbieder van Vat jou goed en trek! op kykNET, was onlangs ook in die program Fiks of niks

Related