Huisgenoot

WEG, MY ‘GESONDE’ GELIEFDE

SOOS ’n ou getroude paar het hulle vroeër die aand vasgesit – oor of hul twee honde maar by hulle op die bed mag slaap of nie.

Hobbes is groot. Hy weeg amper 50 kg, en hy lê jou vas. Jy kan nie beweeg nie,” vertel die aktrise Sandi Schultz oor haar besware daarteen dat die boerboel hom snags op haar en haar man, Laszlo Bene, se dubbelbed tuismaak.

Teen slaaptyd daardie aand het Hobbes reeds met sy groot hondelyf uitgestrek op die bed vir haar lê en loer. Sy het hom daar probeer afkry, maar hy wou nie roer nie. En ’n rukkie later was dit dieselfde gesukkel met hul ander ewe gemaksugtige boerboel, Zee.

“Dit gaan nie so maklik wees nie,” het Laszlo gelag en Sandi se aandspeletjie met die honde met sy selfoon se kamera vasgevang.

Min het hulle geweet dit sou die laaste video wees wat hy van sy vrou sou neem die slottoneel van ’n liefdesverhaal wat 16 jaar gelede op ’n rolprentstel in Los Angeles begin het.

Want die samesyn van die inperking was die einde van hul lewe saam.

Vroeg die volgende oggend het Laszlo (58) tydens ’n fietsrit saam met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi
Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter

Related