TV Plus Afrikaans

Vinnige flieks

Vollengte flieks eis gewoonlik sy tol op jou sitvlak nadat jy vir twee uur of langer op een plek gesit het. Jy kan natuurlik stroomflieks onderbreek vir ’n badkamerbreek of om ’n snoephappie te kry . . . maar jy kan ook flieks kyk wat 90 minute lank of korter is. Soos dié flieks van Showmax . . .

UNHINGED 86 MINUTE

Padwoede kom daagliks voor. Dit kan met enigeen gebeur. Russell Crowe se karakter Top Cooper, alias The Man, is nie die beste mens in die samelewing nie. Om die waarheid te sê hy verteenwoordig alles

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters

Related