Huisgenoot

TWEE IN EEN

DIS asof jy dubbeld sien. Ja, die twee karakters in die kykNET-sepie Suidooster praat verskillend, en hul lyftaal verskil. Maar jy twyfel nie een oomblik dat die moeilikheidmaker Greg Williams wel die ambisieuse eiendomsagent Donovan se tweelingbroer is nie. En g’n wonder nie – dis een en dieselfde akteur wat lewe in die twee karakters blaas.

Dit was vir hom ’n unieke uitdaging om die tweeling te speel, sê die akteur Marvin-Lee Beukes (35) toe ons hom by Atlantic Film Studios in Kaapstad ontmoet waar die sepie verfilm word. “Die werk is baie moeiliker as wat ek verwag het dit gaan wees. Dit vat so ’n bietjie meer uit my uit as wat ek gedink het dit sou,” vertel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related