Huisgenoot

OP SOEK NA DIE MAN MET MY DNS

VAN jongs af het haar ouers vir haar vertel sy was “ ’n proefbuisbaba”, maar eers op 18 het Esmeralda Swart die volle waarheid gehoor: dat sy met die sperm van ’n anonieme skenker verwek is. Teen daardie tyd was die enigste pa wat sy ooit geken het reeds oorlede en sy het oor haar ander pa begin wonder.

Wie is haar biologiese pa? En hoe lyk hy?

“Soms sou ek in ’n winkelsentrum loop en iemand sien wat dalk soos ek lyk. Dan probeer ek sy ouderdom skat en wonder of dit dalk ’n moontlikheid is,” vertel Esmeralda (30), ’n Kaapstadse sakevrou met haar eie motorfinansieringsonderneming.

Drie jaar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
Span Jou Mikrogolfoond In Vir Meer
Voor jy uie begin kap, sny die punte weerskante af en plaas dit 30 sekondes in die mikrogolfoond. Dit haal die brand uit die sap en keer dat die trane sal loop wanneer jy dit sny. Knoffel sal makliker skil as jy die hele knol 15 sekondes in die mikro
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related