Landbouweekblad

DRIE BROERS, BAIE PRET

Met drie ou motorfietse, ’n gek idee en baie waagmoed het die drie Fourie-broers ’n reis aangepak wat nie net vir groot pret gesorg het nie, maar hulle ook ’n blik op Suid-Afrika se landbou gegee het. Met al die ure in die saal het die akteur en skrywer Bennie, die predikant Reynold en die sakeman Wilbrie baie tyd gehad om oor die lewe te dink: oor dinge soos werk-lewe-balans, verhoudings, gesinne en hoe om met mekaar te korswel. Hulle is immers broers.

Dit alles bied groot vermaak vir die kykers van , wat Dinsdae om 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai word. In die reeks is die broers na plekke soos Riemvasmaak, Vioolsdrif, die Koue Bokkeveld, Hondeklipbaai en die Kalahari se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe
Landbouweekblad5 min read
Droëbone Vasgevang Tussen Twee Vure
Droëbone is waarskynlik die gewas wat as proteïenbron vir menslike gebruik die beste waarde vir geld bied. Die produsenteprys is ook baie hoog en sommige boere het die afgelope seisoen tot R35 000 per ton gekry. Hoekom word die gewas dan nie op grote
Landbouweekblad6 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com In die vorige bedeling kon Eskom met ervare bestuur met gemak elke dag 40 000 MW krag opwek en lewer. Intussen het Suid-Afrika se ekonomie gegroei en het die land se bevolking in 30 jaar meer as verd

Related