Huisgenoot

ANGELO AGRIZZI: ‘SURVIVOR’ OF NOG ’N SKAAKSTUK?

‘DIE GROOT VRAAG HIER IS: HET ANGELO DIE FLUITJIE GEBLAAS, OF HET HY NET SY EIE GAT PROBEER RED?’

STADIG kom hy met sy loopraam aangeskuifel. So ver hy loop, sleep die lang suurstofpypie aan sy neus agter hom aan, oor die wit teëlvloer van die ruim leefarea, na waar dit êrens dieper in die dubbelverdiepinghuis aan ’n suurstoftenk gekoppel is.

Jy kan beswaarlik glo dit is die voormalige operasionele hoof van Bosasa wat hier voor jou staan – die flambojante Angelo Agrizzi, bekend om sy voorliefde vir Ferrari’s en sy villa op die Italiaanse platteland, en berug weens sy rol in die nes van korrupsie binne die nou insolvente diensverskaffingsmaatskappy van Krugersdorp.

In getuienis voor die Zondo-kommissie van ondersoek oor staatskaping het ’n voormalige Bosasa-werknemer Angelo as gierig, ’n narsis en ’n rassis bestempel. En in ’n video

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related