Avontuur Afrika

WELKOM

“Die wêreld is ‘n boek, en diegene wat nie reis nie, lees slegs een bladsy.”
– Saint Augustine

otdat ek ‘n paar maande gelede vir Avontuur Afrika begin werk het, het ek skynbaar dieselfde bladsy herhaaldelik gelees. Aangesien ek skaars deur Suid-Afrika gereis het, wat nog te sê van die grens oorsteek, was daar baie eerstes wat op my gewag het. Tot dusver het ek reeds vele items op my lepellys afgemerk en hierdie maand was dan ook nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
Avontuur Afrika
Uitgewer: Anton Willemse Redakteur: Liana Reiners Hoof van ontwerp: Simone Anderson Redaksionele konsultant: Louis Krouwkamp Verkope: Anton Willemse Tony Yeo Medewerkers: Andy Wassung Bernard Hellberg Jr Grahame McLeod Henk Bogaards Mel Tripp Nolene
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika6 min read
Europa Op ‘N Ander Manier
In die loop van 35 dae het ons 13 grense oorgesteek en ‘n indrukwekkende 27 523km afgelê (net minder as 6 175km daarvan in ons betroubare, gehuurde kampeerwa). Ons reis het egter nie oor die afstand gegaan nie, maar oor die herinneringe wat gemaak is

Related