Avontuur Afrika

Die siel van Tanzanie

Ekspedisies van hierdie omvang is nie iets wat ligtelik opgeneem moet word nie, want gedurende die sowat 10 000 kilometer (as jy self ry) sal jy met heelwat moeilike toestande en situasies gekonfronteer word, aangesien Oos-Afrika ‘n perd van heeltemal ‘n ander kleur as die Suide is. Tydsame grensoorgange, afskuwelike padtoestande en vervalle kampeerplekke is maar ‘n paar van die dinge wat ons groep avonturiers in die aanloop tot die “grand finale” van hierdie Ultimate Tanzania Ekspedisie beproef het. Die finale bestemming beloof egter om dit alles in die verre geheue banke te laat verdwyn…

Wanneer ek ‘n toer na die Serengeti lei, probeer ek altyd om dit aan die begin nie te veel op te bou nie, aangesien dit vir ons belangrik is om die groep ingestel te hou daarop om die avontuur van die reis en die klein dingetjies langs die pad te waardeer om sodoende die hele ekspedisie-ervaring te verdiep. Terwyl ons egter die laaste been van hierdie trek, wat gewoonlik vier tot ses weke neem, nader, is die energie en opwinding tasbaar. Tydens ons laaste stop – die ongelooflike mooi Ngorongoro-krater – het die groep reeds lewenslange herinneringe en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
Avontuur Afrika
Uitgewer: Anton Willemse Redakteur: Liana Reiners Hoof van ontwerp: Simone Anderson Redaksionele konsultant: Louis Krouwkamp Verkope: Anton Willemse Jacqui Rowe Medewerkers: Andy Wassung Colin Mileman Dirk Smit Grahame McLeod Manie van der Merwe Mic
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250

Related