Landbouweekblad

AMPIE

Ampie was nie ’n kerkman nie. Dit was duidelik dié oggend, omtrent 20 jaar gelede, toe ons by die effens obskure kerkie op Germiston aankom. Die bietjie familie wat daar was, moes vinnig plan beraam. Ampie moes darem behoorlik oorkant toe gestuur word, en ’n pastoor is inderhaas nader gehark om die takie te verrig.

Ons kry ons sit en die pastoor begin met: “Broers en susters, ek het die oom wat ons vanoggend begrawe nie geken nie, maar . . .”

Kom ons begin by die begin. Sowat 30 jaar gelede word ek die eienaar van ’n jagplaas in Limpopo. Ek is gretig om so gou moontlik te begin jag en vat (minstens in die begin) alles wat voorkom.

Een van die Joodse vennote van ’n ouditeursfirma bel op ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
EIKENHOF (323) 24 h, aan Destiny Spring Investments 3 (Edms.) Bpk., van S.P. Barnard, R9250000. FRISCHGEWAAGD (562) 503 h, aan Zumbani Prop (Edms.) Bpk., van Hendrik van Wyk Trust, R9 000 000. KOOLFONTEIN (431) 69 h; STERKFONTEIN (424) 87 h en WELVER
Landbouweekblad2 min read
Vierde Elitekoei Uit Een Stoetery
Seleksie vir uitsonderlike vrugbaarheid en koeie met ’n lang, produktiewe leeftyd is die regte roete waarlangs ’n uitnemende kudde gebou moet word, soos wat die Beefmaster-stoetery Van-Dev van Pieter van Deventer van Coligny bewys. Pieter boer op die
Landbouweekblad9 min read
Carnarvon Se Ysterman
Die groot bedreigings wat Karooboere die afgelope 20-30 jaar laat les opsê, het individuele boere as leiers laat opstaan en uitstaan. Hulle is jonk en entoesiasties en kyk anders na die wêreld as vorige geslagte. As jy wil hoor wat in dele van die we

Related