Kuier

VRA DR. PATRICIA

Liggaamsreuke

Vraag

HELP MET REUKE

Dokter, ek stink. Ek het al alles probeer, maar dit wil nie weggaan nie. Mense vermy my, want ek stink. Ek het dit gegoogle toe hoor ek van trimethylaminuria. Help my, asseblief.

SKAAM

Antwoord

BESTE SKAAM

Almal het ’n unieke liggaamsreuk wat aangenaam of minder aangenaam kan wees en dit kan jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier6 min read
Dit Reën Sonblomme
Dit reën steeds in die Kaap. Nie nat of grys-en-blou nie, maar kaboutergeel. Die spatsels kanola slaan Rika se asem weg. Lente is in die lug. Haar binneste broei. Geel gedagtes. Bloeisels. Blomme. Bye. Brink. Hy kom vandag. Of só het sy gehoor. En va
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier5 min read
‘N Kop Vir Besigheid
Op social media kan jy dié girl met die pienk outfits en blonde hare nie miskyk nie. Sy is die Kapenaar Kayla Kim Meiring, oftewel Kayla im Kay, en sy trek nie net die aandag aanlyn as'n influencer nie, sy is ook, soos een website haar al beskryf het

Related