Kuier

SYVEG & FLOREER

Ses jaar gelede was dit so hittete of operasanger Brittany Smith (26) van Northpine (Brackenfell) in die Kaap se sangdrome het aan skerwe gelê. Sy is in 2015 met endotrageale tuberkulose, net 4 cm onder haar stembande, gediagnoseer. Maar vandag is sy dankbaar, want dié uitdaging het haar uiteindelik beter en sterker gemaak. Sy het op haar voete geland en nou stap sy die pad vorentoe, weer met God aan haar sy.

“Ek erken toe ek siek was, het ek gedink die Here laat my in die steek. Ek wou weet hoekom doen Hy dit aan my? Nou verstaan ek. Ek het opgehou wroeg met God.”

Sy was haar ma, Felicia, se sonskynkind.

“My ouma, Annie Sepkit, is dood aan borskanker toe ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related