Kuier

RAAK WYS MET… DIEMERK VANDIE GOWN

Daar is min dinge wat my so grensloos irriteer soos mense wat nagklere, en veral gowns, in die dag dra.

As ek iemand met nagklere in die dag sien, het ek baie vrae. Het jy gebad en weer jou nagklere aangetrek? Het jy glad nie gebad nie? Is jy gereed vir die bed, al staan die son nog hoog? Is jy dalk siek? Het jy die boonste vlak van ek-gee-niemeer-om-nie bereik? Is alles orraait by die huis? Ek sal nou nie tot by ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related