Die Tuinier Tydskrif

Waar’s my ou tuinvriendeʼn

Twintig jaar gelede het ek aan ‘n tuinontwerper gesê dat ek so graag ‘n swaan-se-nek agave vir my tuin wou hê, maar nêrens ene kon kry nie. Sy het toe vir my ‘n klein uitloopsel van haar plant gebring. Op daardie stadium was daar nie baie plante soos agaves en ander minsorg en waterslim vetplante geredelik beskikbaar nie.

Dit was die bloeityd van die Toskaanse styl van tuinmaak – ‘n gier wat koorsagtig omarm is deur Suid-Afrikaners! Ons nuwer woonbuurte het gou soos klein Toskaanse dorpies gelyk met kasarmagtige dubbelverdiepinghuise omring deur tuine-rose en plate laventels. Die gewildste vullerplante was blou dwergagapante, en toe die eerste dwerghibriede verskyn met spierwit blomme, moes kwekers omtrent spartel om voor te bly met die aanvraag.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif5 min read
Die Koolfamilie
Dit is moeilik om te glo dat elke enkele brassica wat ons vandag verbou, van Brusselse spruite tot rape en mosterd, eens ’n enkele, redelik vervelige, wilde plant was. Ja, al die plante op hierdie bladsy en meer het ’n enkele gemeenskaplike voorouer.
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Die Vier Gedeeltes Om In Jou Tuin Uit Te Lê
Drie spesies wat maklik voortplant en vir verskeie skoenlapperspesies as gasheerplante dien, is die balbossie (Gomphocarpus physocarpus) vir melkbosskoenlappers, boesmanstee (Chamaecrista mimosoides) vir die laeveldgeletjie, en die klitsbossie (Trium
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Sorg Vir Voëls
Sluit by Izolda aan by die handwerktafel om die voëls te voer, binnenshuis om na die huisplante om te sien, en dan uit in die tuin om bietjie te plant en te saai. • ’n Boor en Phillips-boorpunt• Lang skroewe• Grondboontjiebotter• Spekstukkies (suet b

Related