Welkom
Dit voel vir my soos die langste winter ooit. Ja, ek weet ons tuiniers is ʼn bietjie soos boere – dis of te nat of te droog en die temperature is nooit ideaal nie, maar goeiste mense, was dit koud! Selfs in ons gewoonlik milde Assagay-vallei het dit v