Die Tuinier Tydskrif

‘Foon-skappering’

Ten spyte van honderde puik trouplekke, het ‘n voornemende jong bruid besluit sy wil in haar aanstaande skoonma se tuin trou. Die tuin is ongeveer 4000 vierkante meter groot en is my suster s’n wat ek meer as dertig jaar gelede as my stortplek vir ekstra plante gebruik het.

Twee faktore het‘n invloed op sy uitlegstyl en die soort plante wat vandag nog steeds daar groei. Desjare het groothandelkwekers die klein, bakkielandskappeerders gedwing om tien van dieselfde plantsoort te koop om in aanmerking te kom vir die groothandelprys terwyl ek eintlik slegs een, drie, vyf, sewe, of nege nodig gehad het met die uitleg van ‘n nuwe tuin. Ons is by die Technikon geleer om in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Harde Landskappering
Die skep van ʼn skoenlappertuin behels om die behoefte van mense, plante en skoenlappers binne ʼn samehangende omgewing in ooreenstemming te bring. Vir besoekers sal ʼn strategies geplaaste kronkelpad ʼn bekoorlike ervaring bied om skoenlappers van nader
Die Tuinier Tydskrif4 min read
In Die Tuin Saam Met Tanya
Redakteur en TVgasheer Tanya Visser sal jou help om die meeste uit herfstuinmaak te haal. Kom ons sluit hierdie maand by haar aan in die tuin. In reënerige gebiede is dit’n goeie idee om ’n kraag van skerp gruis of grint rondom jou spesiale vetplante
Die Tuinier Tydskrif2 min read
GROW to EAT
Omdat hierdie tipiese Aspoestertjie-pampoen al eeue lank bestaan, is dit nie algemeen bekend dat dit ‘n unieke Suid- Afrikaanse variëteit is wat deur die Nederlandse setlaars ontwikkel is nie. Dit is dikwels die pampoen van keuse vir Suid-Afrikaners

Related Books & Audiobooks