Huisgenoot

JOU STERRE

LEEU

22 JUL – 22 AUG

Die glansryke Leeu hou daarvan om die kollig te steel of om daarin te baai, maar vandeesweek gaan dit oor terugkeer na die daaglikse sleur en om pligte en verantwoordelikhede beter en doeltreffender uit te voer. Jy behoort daarop te fokus om klein irritasies uit die weg te ruim. As jy en die mense om jou ’n beter roetine volg, sal dit oor die algemeen voel of die lewe beter vloei. Dit beteken jy hou by ’n gestruktureerde plan, of dit nou oefening of ’n dieet behels of om jou begroting te laat klop.

GELUKKIGE NOMMERS

39, 12, 22, 18,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related