Huisgenoot

JOU STERRE

KREEF

21 JUNIE – 21 JULIE

Mercurius se magiese teenwoordigheid in jou teken vandeesweek beteken mense sal nou aan jou menings en gedagtes aandag skenk. Jy het ook ’n besonderse kans om jou geldsake te verbeter, maar moenie kitsrykwordskemas oorweeg nie. Wanneer iets klink asof dit te goed is om waar te wees, is dit gewoonlik te goed om waar te wees. Laat jou talente vanself spreek, of jy nog ’n inkomstestroom by jou arsenaal voeg of jou baas oorreed om vir jou ’n bonus te gee. Oorweeg ’n rustydjie in die natuur.

GELUKKIGE NOMMERS

22, 16, 33, 49, 27, 43

LEEU

22 JUL – 22

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related