JOU STERRE
Aug 28, 2020
4 minutes
Deur PETRA DU PREEZ
Besoek ons webtuiste, huisgenoot.com, vir ’n daaglikse horoskoop.
WEEGSKAAL
23 SEP – 22 OKT
Die kosmiese boodskapper, Mercurius, beweeg jou teken binne. Dit is ’n uitstekende tyd om op boodskappe ingestel te wees. Dit sal jou ook ’n bietjie perspektief gee op veral die groter filosofiese vrae van die lewe. Vriende speel ook ’n ál belangriker rol in jou lewe. Sorg dus dat jy netwerk, of dit van aangesig tot aangesig is of deur boodskappe – en indien nodig, virtuele ontmoetings. GELUKKIGE NOMMERS 47, 34, 42, 3, 23, 14
SKERPIOEN
23 OKT – 21 NOV
Dit is ’n week om
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days