Huisgenoot

EK WAS TRETCHI SE MODEL VIR DÁÁI SKILDERY

HULLE het daardie dag saam ’n stemmige koppie tee in haar woonstel in Kaapstad gedrink. Sy was ’n doodgewone meisie van Grabouw; hy ’n flambojante Russiese skilder wat hier kom nesskop het.

“Ek het nog tuisgebakte rolkoek voorgesit. Dit was vir my ’n baie spesiale oomblik om hierdie wêreldberoemde skilder in my teenwoordigheid te hê,” onthou sy.

Dan verklap sy: “En terwyl ons tee drink, vra hy my uit die bloute of ek my borste sal ontbloot … ”

Sy het byna aan haar Earl Grey verstik, vertel Brenda van der Westhuizen vandag. Maar skaars twee dae later het dié skilder, Vladimir Tretchikoff, sy voorbrandwerk vir sy skildery hervat. En toe sy haar weer kom kry, lê die welgeskape jong Brenda met die vlamrooi hare

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related