Huisgenoot

GESIGTE VAN SONDAG

DIE gesig op die foto is onmiskenbaar Derek Watts, maar die broosheid kan jy nie miskyk nie. Sy bekende glimlag is daar, maar daar is ook bloukolle en snymerke.

“Morning!” groet hy by die foto wat hy op Twitter deel.

Jy kan jou sy stem dadelik indink, want hy was lank sekerlik een van die bekendste aanbieders op Suid-Afrikaanse televisie.

As joernalis en medeaanbieder van Carte Blanche op M-Net het Derek immers die afgelope 35 jaar elke Sondagaand in ons sitkamer kom kuier.

Maar sy Twitter-boodskap in April het aanhangers geruk – nie net oor die foto nie, maar ook weens die omvang van sy gesondheidsprobleme wat hy toe beskryf het.

“Dit lyk erg,” skryf hy by die foto, “maar ek het 14 dae gelede met vermoedelik-skerm!” het hy toe getwiet.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related