JACK DYLAN GRAZER
Jul 23, 2021
4 minutes
Saamgestel deur COLIN HENDRICKS
1. SY STYL HAAL DIE VOORBLAAIE
Gekleurde naels, kleurvolle hemde en kortbroeke saam met funky tekkies … Jack se byna 5 miljoen followers op Instagram én modetydskrifte kan nie genoeg kry van sy quirky skaterboy-voorkoms nie. Die jong akteur het al in baie groot modetydskrifte gepryk – van Amerika tot in Spanje en Duitsland.
2. HY IS MAL OOR MUSIEK, NES ONS!
Musiek is een van Jack se groot liefdes. “Dis alles! Ek word baie maklik deur musiek beïnvloed,” sê hy. Hy het so amper nie ’n akteur geword nie. “Ek wou ’n rockster word, maar
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days