’N HOLLYWOODMIRAKEL
Jul 23, 2021
4 minutes
Saamgestel deur MAXINE PETERS
IN Hollywood verbaas dit niemand wanneer ’n glanspaartjie se huwelik of verhouding sneuwel nie. Selfs die mees gevierde paartjies – soos Brad Pitt en Angelina Jolie of Kim Kardashian en Kanye West – gaan dikwels ná ’n paar jaar hul afsonderlike weë. So bid jou dit aan: twee beroemde akteurs wat al 38 jaar lank saam is en steeds nie uitgepraat kan raak oor hoe lief hulle vir mekaar is nie.
Party lesers sal dalk onthou dat Goldie Hawn en Kurt Russell al in die 1980’s ’n paartjie was en toe al soms saam op Huisgenoot se blaaie verskyn het.
En dié akteurspaar, albei reeds in hul 70’s, is ondanks Hollywood se storms
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days