Huisgenoot

HOERA VIR DIE LIEFDE!

IE meeste getroude paartjies weet hoe uitdagend dit soms is om ’n huwelik te laat werk, laat staan nog in moeilike tye soos die afgelope jaar. Selfs in gewone tye is trou nie perdekoop nie, en dís nou vir ons gewone sterflinge wat huismoles agter die skerms kan blus. Maar hoe moeilik moet dit dan nie wees om ’n glanspaartjie te wees wie se romantiese lewe gedurig onder die kritiese soeklig van die nuuskierige publiek is nie? Gelukkig is daar tog uitsonderings. Glansverhoudings wat die soet en suur van ’n langtermynverhouding al dekades lank saam verduur en wie se liefde steeds sterk staan ten spyte van die uitdagings.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related