Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 DIE ‘GOEIE OU DAE’: WAT MIS JULLE?

Na aanleiding van ’n leser se kleintydherinneringe het ons julle gevra om te deel wat dit is wat julle die meeste mis

Elkeen van ons het ’n bydrae gelewer om “potjiekos” te maak in die bos. Geen pot? Geen probleem! ’n Klomp aartappels in die grond, maak ’n vuur bo-op, gaan swem – en dan’s dit opskeptyd. Hemels.

HEINRICH

Kersfees op Upington saam met Oupa en Ouma. En wanneer Oupa ons gevat het om na die Kersliggies te gaan kyk. Ek mis die samesyn en die liefde. Die sorgeloos lewe. My kind sal dit nie ken nie.

ANNERIKE

Vandag kan jy dit nie meer doen nie, want als het nou en . O ja, en strandpartytjies met die platespeler.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter
Huisgenoot5 min read
Ontwaking Ná Die Ongeluk
DEUR driedekadeshetsy eers as seun, tiener en toe jong man die peperboom se takke ál weier sien sprei voor die Brown-gesin se huis in Duynefontein by Melkbosstrand. Nou, op 38, groet Aurora Brown van die voordeur af, van agter die takke wat byna die
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi

Related