Landbouweekblad

Sorg dat jou sake in orde is

D it maak nie saak of jy skepties is oor die pandemie of dat jy nou al soveel ivermektien gedrink het dat jou vrou van jou borshare wolkouse kan brei nie: Ons weet nie hoeveel dae ons op aarde het nie. Om daardie rede moet ’n mens seker maak jou boedelbeplanning is in orde, want as dit nié is nie, laat dit diegene wat agterbly met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe
Landbouweekblad2 min read
Nuut & nuttig
’n Stygende vraag na beter oplossings vir die verwerking van kos- en organiese afval het daartoe gelei dat BiobiN Suid-Afrika ’n nuwe, kleiner, mobiele afvalverwerkingseenheid ontwerp het. Sy nuwe mini-BiobiN is ’n eenheid met ’n afmeting van 1m3 wat
Landbouweekblad3 min read
Rooibossakeredding: LUR Kry Bloedneus In Hof
DIE hofaansoek van die Noord-Kaapse departement van landbou wat ’n sakereddingspraktisyn wou laat vervang om ’n sukkelende staatsrooibosteefabriek van ondergang te red, is met koste van die hand gewys. Regter Cecile Williams se lang verwagte uitspraa

Related