Landbouweekblad

Agt dinge wat jy oor jou testament moet weet

1 NEEM JOU TYD OM JOU TESTAMENT OP TE STEL

Dit is ongelooflik hoe min tyd mense daaraan bestee om hul testament op te stel en te hersien. Daar word jare geswoeg om ’n boedel en welvaart op te bou, en dan word ’n testament binne ’n halfuur tot ’n uur opgestel. Dit is onsinnig om so vinnig besluite te neem oor iets wat jare geduur het om op te bou.

2 KRY DIE REGTE PERSOON OM JOU TESTAMENT OP TE STEL

Dit is verstommend dat mense tydsaam welvaart skep en hul boedel opbou, maar nie ’n templaat of voorbeeld gebruik om hul testament op te stel nie. Die risiko van foute is net te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Landbouweekblad
Redaksie KAAPSTAD Heerengracht 40, Posbus 1802, Kaapstad 8000 Redakteur Chris Burgess (chris.burgess@landbou.com)Inhoudshoof Nelia Richter (nelia.richter@landbou.com)Produksiebestuurder Gretchen PeiserSpesialisskrywer Amelia GenisJoernaliste Lucille
Landbouweekblad2 min read
Taai Bees Vir ’n Moeilike Klimaat
Vanjaar se Nguni-elitekoei is “ ’n goeie, soliede koei wat jaarliks ’n goeie kalf speen”. Dié 14-jarige Nguni-koei, MVN 090116, van Glen Knott se Qhina-stoetery by Fort Beaufort, is in 2011 as dragtige vers van die teler Michiel van Niekerk op die Di
Landbouweekblad1 min read
Teler Kraai Koning Met Haantjie Van R11 000
Willie Schmidt van Stellenbosch het ’n Sebright-bantamhaan en -hen vir onderskeidelik R11 000 en R8 600 verkoop op ’n veiling deur Poultry WhatsApp Auctions. “Dit is ’n prestasie om só ’n hoë prys vir ’n Sebright te behaal,” sê hy. “Die openingsbod o

Related