Nuut op die rakke
Jun 25, 2021
3 minutes
Deur ELNA VAN DER MERWE
DIE GOORGOMGAAI
Deur JULIA DONALDSON. Illustrasies: AXEL SCHEFFLER (derde Afrikaanse uitgawe uitgegee deur Protea Boekhuis, R170*)
Die Wikipedia-lys van die meer as 50 tale waarin The Gruffalo vertaal is, begin so: Afrikaans (Die Goorgomgaai), Arabies, Armeens, Baskies (Grufaloa), Bretons (Ar Groufalo), Bulgaars (Gruzulak), Katalaans (El Grúfal), Chinees (), Kroasies (), Tsjeggies () en Nederlands (), om net ’n paar te noem. (Dis darem baie lekker om ’n slag eerste in die wêreld te wees!)
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days