Kuier

TV HAAR TO EVLUG

Die talentvolle jong aktrise en model Nancia Dorland (22) wat ons op die kassie sien, lyk na ’n sprankelende jong vrou wat haar droom as aktrise uitleef. Baie min van ons wis egter dat sy agter die skerms ’n pynlike stryd voer teen kroniese nierversaking.

Nancia van Nuweland in die Kaap se regte lewe is baie anders as dié van Candice, die karakter wat sy speel in die kykNET&kie-telenovela Arendsvlei.

Nancia is op net agt maande oud met kroniese nierversaking gediagnoseer. Dié nuus het haar en haar ouers se lewe oombliklik en onherroeplik verander. En hoewel sy daagliks pyn ervaar, kan ’n mens net haar veggees bewonder. Pleks daarvan om die knie voor die pyn te buig, staan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier2 min read
Boodskappe
“'n ‘Gangstar’ duisend!”, 11 April Lamees Petersen, jy kan voorwaar trots wees op jouself en jou kinders op hul mamma. As jou hart op die regte plek is, kan jy alles vermag. Ek hoop daar is ander wat jou voorbeeld sal volg. EDNA BOTHA Ek het nie gewe
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst

Related