TRAUMA AS ’N FISH
May 21, 2021
4 minutes
Deur NASIFA SULAIMAN
HY HET in die openbare oog grootgeword as die oudste seun van een van ons bekendste destydse glanspare: ’n Suid-Afrikaanse sokkerlegende en sy sosialevlinder-vrou wat die glanslewe versinnebeeld het.
As seuntjie was Luke Fish ’n engelgesiggie, die onskuld self met sy deurmekaar hare en kinderglimlaggie.
Maar in die jong man wat vandag voor jou sit, herken ’n mens skaars die mens wat die Bafana Bafana-sokkerspeler Mark Fish en sy eerste vrou, Loui, se seun eens was. Hy het ’n ring in sy neus, ’n sigaret in die hand, ’n lapkep op sy kop en tatoeëermerke links en regs op sy arms, hande en borskas.
So drasties is sy metamorfose dat hy homself nie eens meer Luke
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days