Huisgenoot

TWIS IN ONS MUSIEKFABRIEK

OP DIE verhoog het die drie talentvolle broers altyd die perfekte prentjie van harmonie en heilsame familiewaardes geskep.

Dis g’n wonder nie. Hulle kom uit ’n musikale familie, het saam in die beroemde Drakensbergse Seunskoor gesing en daarna as The Bala Brothers die harte van gehore hier en oorsee gesteel. Ook by Huisgenoot se destydse Skouspel-musiekvertonings het die driestuks konsertgangers betower.

Dis die soort verhaal waaroor enige musiekpromotor of-bemarker droom.

Maar agter die skerms lyk sake baie anders, word onthul in Mzansi Magic se nuwe werklikheidsreeks, The Bala Family. Want die broers Zwai, Loyiso en Phelo se familielewe is ’n hutspot van spanning oor verhoudings, geloofsoortuigings en musikale mededinging.

Daar is blywende konflik oor die feit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related