Huisgenoot

GESOEK: ÉÉN MAN

DIS asof die sêding oor vinkel en koljander vir dié twee susters uitgedink is: Hulle deel ’n bed, bad saam, dra dieselfde klere, het in dieselfde rigting studeer en doen dieselfde werk. En natuurlik deel Owami en Olwethu Siko ’n hegte band, soos ’n mens dikwels by tweelinge sien.

Huisgenoot het onlangs berig oor identiese tweelingsusters van Amerika wat met identiese tweelingbroers getrou het. Daardie egpare woon saam en maak hul seuntjies, wat geneties so eenders soos broers is, saam groot.

Maar dié Suid-Afrikaanse tweeling het nog ’n stappie verder gegaan: Hulle het met dieselfde man getrou. Hul babadogtertjies

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa

Related