Huisgenoot

TOE BRAND DIE LIEFDE

MET eisj? Liewers met ’n ryperd, dankie …

Sy het toe nie voor die TV-kameras van die kykNET-reeks Op my eish! liefde gevind nie, maar dit beteken nie Tanya Michelle se hart klop nie deesdae witwarm vir ’n bekende nie.

En al het Neels van Jaarsveld in die laaste episode van die maatsoekreeks Florinda Hearn bo Tanya gekies, straal sy vandag oor die manier waarop háár liefdespaadjie intussen sommer ver weg van die kameras ontvou het. Nie saam met ’n gewilde akteur nie, nee – maar by ’n ewe bekende sanger.

Dit was een aand om ’n braaivleisvuur dat haar en Dozi se romanse vlam gevat het – sommer letterlik.

Nee, moenie dáái storie vertel nie, probeer Tanya (33) nou goedig keer waar sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te

Related Books & Audiobooks