Huisgenoot

Dagdroomman

DIE gras kraak onder Emma se stapskoene. Die Britse winter hou vir haar ’n bekoring in. Die lug ruik ekstra vars.

Die natuur wat lang somerdae korter maak, bome se blare wat verkleur na skakerings van rooi en oranje en eindelik af fladder aarde toe en kaal takke agterlaat. Hoe hemels dat die gras altyd groen is in die winter!

Margaret, die tannie na wie sy sedert die begin van September omsien, het haar vinnig touwys gemaak toe die winter sy kop begin uitsteek het. Emma se eerste Britse winter!

Wheathampstead het geen klerewinkels nie, en sy en Margaret het op die internet gegaan om warm klere te bestel. ’n Waterdigte kakie stapbroek, waterdigte stapskoene en helderpienk Wellington-stewels vir die nat en modderige Januarie. Afgerond met ’n donkerblou knielengte-jas, wolhandskoene en ’n veelkleurige mussie met ’n groot tossel op die punt.

Margaret het aangedring om daarvoor te betaal, want in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related