Kuier

ENGEL IN DIEHEMEL

Dis nooit maklik om ’n eggenoot aan die dood af te staan nie en om jou maat tydens die pandemie weens Covid-19 te verloor, was vir baie amper ondraaglik.

Só moes Lindie Ronel Young (49) van Mosselbaai haar man, David, ’n maand ná sy 64ste verjaardag op 16 Desember verlede jaar finaal groet.

Lindie vertel sy was Dave, soos hulle hom noem, se“Babes”en sy het hom tot op sy sterfbed“Engel”genoem.

Hierdie was hul tweede kans om liefde te vind met hul blended gesin aangesien albei twee kinders uit ’n vorige huwelik gehad het toe hulle mekaar ses jaar gelede in ’n kuierplek in Gauteng raakloop.“Dit was die beste dag van my lewe,”sê Lindie. Hulle het twee jaar later Mosselbaai toe getrek waar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 311 WEN R350 KONTANT! VOLTOOI: Sy's ‘n dominee op Lambertsbaai met baie aanlyn followers. SKRYF SÓ IN: Vul die Fotoblokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, v
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier4 min read
Whatsapp: dink Voor Jy Praat
Jy is óf mal daaroor óf dit dryf jou teen die mure uit. Dis nou “voice notes”, oftewel daai stemboodskappe wat jy op geselsplatforms soos WhatsApp kry. Maar hoe ook al jy daaroor voel, daardie blikstemme oor jou selfoon gaan nie sommer stilraak nie.

Related