Kuier

OP HUL EIE ROETE

Hoe gemaak as ’n onblusbare begeerte om daai kronkelpaadjies tussen niks en nêrens te verken, tent op te slaan net waar jy luskry en dan die prag en praal van die natuurlewe rondom jou in te drink, jou net nie wil los nie?

Wel, jy klou vas aan daai droom en dan begin jy jou eie natuurbesigheid, grendeltyd of nie.

Dís presies wat die buitelugsiele Gavin Manuel (38) en Noël Cloete (36) gedoen het toe hulle verlede jaar hul leefstylmaatskappy, PadlangsZA, nogal tydens hard lockdown begin het.

Die maatskappy spesialiseer in reis en kamp. Die twee se paaie het knap voor Suid-Afrika se amptelike hard lockdown by die Jazz on the Rocks-fees op Paternoster aan die Kaapse Weskus gekruis. Dié jazzfees vind jaarliks in Februarie plaas.

En daar, lekker

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related