Kuier

HALLO MY KUIER-MENSE,

Kan julle glo hierdie is alreeds ons laaste uitgawe vir April? Die mense sê mos hoe ouer jy word, hoe vinniger gaan die tyd verby. Maar ek dink dit voel vir my 2021vlieg verby, omdat 2020 gelyk het asof dit nooit gaan einde kry nie!

Baie van julle is ook teen hierdie tyd virusvoos en wil dalk niks meer van corona hoor nie, maar dis ongelukkig ’n feit dat Covid-19 nog lank nie klaar is met die mensdom nie. Dis ons realiteit, maar ons hoef ook nie net op die negatiewe te fokus nie. Ons kan ook reflekteer oor hoe die virus ons getoets

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Oplossings
STER-BLOKRAAI NR. 230 VRAAG: Dié Amerikaanse sangeres se aanhangers word die “Little Monsters” genoem. Wat is haar doopnaam? Marlene Drotschie, Bellville FOTOBLOKRAAI NR. 308 VRAAG: Dié joernalis en Carte Blanche-aanbieder is laas jaar oorlede. Heste
Kuier5 min read
Ly My Tienerkind Aan Depressie?
Deure wat toegeklap word, stilstuipe en ‘n kind wat ure lank in hul kamer wegkruip. Dis dalk net gewone tienernukke, maar jy kan nie help as om te wonder of daar dalk meer agter dit skuil, en om bekommerd te voel nie, want nes ander het jy gehoor tie
Kuier1 min read
5 Topwenke Vir Ander Aanlyn Gedrag
Baie van ons interaksie is deesdae aanlyn, maar dit beteken nie jy kan in die wilde, woeste weste van die web maak nes jy wil nie. Net soos in die werklikheid, is daar regte maniere van kommunikeer. As jy nie iets in persoon vir iemand sal sê nie, mo

Related