Weg!

DOEN DIÉ 4 DINGE

1 Ry oor die Steenbokskeerkring (S143)

56 km (2 uur 40 minute)

Hou uit die staanspoor jou oë oop. Patrick Mugwedi, ’n senior veldgids, sê Mopani se inwonende jagluiperds verras gereeld gaste by die T-aansluiting met die H1-6.

Ry suid op dié teerpad en draai af op al die luspaadjies na die oewer van die Tsendzerivier. Gaan maak dan koffie by die Mooiplaas-piekniekterrein – mik regs as jy inry, hier’s ’n boma langs die Tsendzerivier. Die dak kort werk, maar dit het ’n uitsig oor die rivier.

Ry later verder suid op die H1-6 en draai links op die S50 en mik noord – dié pad volg die Nshawurivier met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Sterreweg
Wanneer een hemelliggaam voor ’n ander inbeweeg, praat ons van ’n “okkultasie”. Die bekendste voorbeeld hiervan is natuurlik ’n sonsverduistering wanneer die maan voor die son inbeweeg. Die maan beweeg ook voor sterre verby. ’n Mens sou dink dit gebe
Weg4 min read
Stap Hier
In die Langeberg buite Swellendam hou die sogenaamde uurkoppe oor die dorp wag. Dié vier prominente kruine – Tienuur-, Elfuur-, Twaalf- en Eenuurkop – reik almal tussen 1 100 m en 1 450 m die lug in. Volgens oorlewering het transportryers wat met vra
Weg11 min read
Na Die Land Van Die Boesmans
KAROOPOORT TOT LEEUFONTEIN: 390 KMBURCHELL: 58 REISDAE WILLEM: 4 REISDAE Op 25 Februarie 2024 staan ek op dieselfde stukkie Karoogrond waar William Burchell op 9 September 1811 was. Ek kyk soos wat hy gekyk het en sien die landskap wat hy gesien het.

Related