Huisgenoot

Gerwen Simon

‘EK GENIET DIT OMDAT EK SOVEEL VERSKILLENDE KARAKTERS KAN SPEEL’

TERUG IN NICCI SE SKOENE

Ons het haar leer ken as die vuurvretersakevrou Bridgette Jacobs (Denise Newman) se dogter, Nicci October, in die kykNET-sepie Suidooster. Gerwen Simon was deel van die oorspronklike rolverdeling tot sy in 2017 die sepie gegroet het.

Sedertdien het sy gereeld gasverskynings gemaak.

Intussen het sy gesig gewys as Valdonia Matthews in die telenovelle en onlangs was sy Althea Meyer in die boeiende.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr

Related Books & Audiobooks